NG Kerk Franschhoek

NG Kerk Franschhoek NG Kerk Franschhoek

NG Kerk Franschhoek

Dutch Reformed Church in Franschhoek

Die NG Kerk Gemeente in Franschhoek bestaan sedert 1843 en het sy wortels in die vestiging van die Franse Hugenote in die vallei in 1688. Die kerkgebou, wat op ’n groot erf (2,5 hektaar) in die hoofstraat (Hugenoteweg) van Franschhoek staan, dateer uit 1847 en is in 1968 volledig gerestoureer.

Die kerkgebou het ’n tradisionele kruisvormige vloerplan met ’n rietdak maar geen kerktoring.

Die kerkgebou het ’n indrukwekkende binnekant en ’n goeie orrel. Die kerkgebou beskik oor ’n klankstelsel en ’n geslote-kring.

Eredienste

Ons Sondag Erediens begin om 09:30

Services begin at 09:30 on Sundays

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.

6298