Rûens Kollege
Rûens Kollege is ‘n unieke privaatskool geleë in die hart van die Overberg, omring deur wuiwende graanlande. Rûens Kollege bied vir leerders ‘n gebalanseerde en stimulerende toekoms, met Christelike waardes as fondasie, binne ‘n rustige landelike omgewing.


